Thursday, December 30, 2010

Album. Mixtapes, Promo Tapes and More!

In 2010 did we see a lot of movement in the P.V. Hip Hop culture, soe hie is ʼn headz up on what ya can expect for 2011 in regards to mengkassette, albums en meer.




Dec 2010/ Jan 2011: KhoiSiSeun – ʼn Blik Vol Maiers
Die lang verwagte promosie mengkasset is uiteindelik beskikbaar aanlyn vir al KhoiSiSeun se Gesigsboek vriende, vriendinne, kollegas en familie. Jy kan sy musiek gaan uitcheck by http://www.reverbnation.com/khoisiseun. Dit is net die begin van baie meer en sluit in Katjie Vannie Baan van Paarl Vallei Se Geheime Intellegensie faam op die snit “Khoi San Vryheid”. Exact van Eklektiq Musiq/ Real Life Productions is op die musiek. Daar is al klaar bespiegel dat KhoiSiSeun in die ateljee is om aan n nuwe mengkasset te werk. Is dit waar? Os sal julle op hoogte van sake hou. Jy kan hom oek join op Gesigsboek. Volg net hierdie link: KhoiSiSeun




Mar 2011: 3-A.M. – It’s about time
The commercial banging sound infused with a lil south and east. Be sure to get ya hands on the talented trio’s debut. Ya heard! Preview their music at http://www.reverbnation.com/milesmob or http://www.soundcloud.com/milesmob.




Jan 2011: PVSI – Die Digbundel (Hoofstuk 1)
Os wag nou so lank vir hierdie span om hul buiging te maak in die vorm van ʼn produk. Alles is klaar opgeneem en die mixing is klaar. Van wat ek gehoor het is Analog Machine van Eklektiq Musiq besig om hul mengkasset te master. Ek het met Analog Machine gesels en dinge is heelwat amper klaar.
Die designing van Die Digbundel se cover is ook klaar. Os kan rêrig uit sien na n tight mengkasset! Check hulle uit hier; http://www.reverbnation.com/realpvsi of join hulle netwerk hier http://facebook.com/realpvsi.




Jan 2011: Xhosa Klan - Umqulu Wenyaniso
The guys from Mbekweni have been busy in the studio working on a true indeginous hip hop mixtape. It features the whole Xhosa Klan (Nkanyamba, Mdakanayza, Minaiza, Magagaza, Slingo, Mlingo & Qhubeka) and on the guitars and vocals “Ai Benjamin”, a talented musician can be found on a couple of songs, showing the fusion of guitars, traditional drums and digital programming. You can also check out KhoiSiSeun on two songs on this mixtape. The guys also spoke about doing a music video so we are really looking forward to that treat. Music can be checked out at http://www.reverbnation.com/xhosaklan (unfortuantely is no music uploaded yet when we uploaded this post. So do go back and check later in January 2011)


(Datum onbekend) 2011: Load- Afrikanese
Os het nou nie n datum vir hierdie produk se release nie, ma os kan rêrig uitsien na n woelige mengkasset van die meester van die mikrofoon. Al wat os kan doen is om te wag en sien. Load wanneer kry os n voorsmakie?


(Datum onbekend) 2011: Kamalie - ?
Gun titel of datum bekend nie, maar os het gehoor die legende van die rymklets werk aan drie mengkassette. Os kan net wag en uitsien wat hy vir os gaan voorbring.





1 comment:

  1. eks bly dat hierdie seksie oop is. nou kan os ophoogte bly met wat die artist besig is. dankie mr. editor, j doen n uitstekende job! hou so aan..

    ReplyDelete